Knoet IV van Denemarke

Knoet IV
Koning van Denemarke
Knud den Helliges drab (Die moord op Knoet die Heilige) deur Christian Albrecht von Benzon.
Knud den Helliges drab (Die moord op Knoet die Heilige) deur Christian Albrecht von Benzon.
Periode 1080 tot 1086
Voorganger Harald III
Opvolger Olaf I
Feesdag 19 Januarie
13 Januarie (in Swede & Finland)
Vrou Adela van Vlaandere
Vader Sven II
Gebore omstreeks 1043
Oorlede 10 Julie 1086; Odense, Denemarke
Sint Knoet IV van Denemarke
Koning van Denemarke
Gebore ca. 1043,
Sterfte 10 Julie 1086, Odense, Denemarke
Vereer in Rooms-Katolieke Kerk
Anglikaanse Gemeenskap
Oosters-Ortodokse Kerk
Heiligverklaring 1101, Rome deur Pous Silvester II
Pelgrimsoord Dom van Odense
Feesdag 19 Januarie en 10 Julie
Attribute 'n spies
Beskermheilige Vlag van Denemarke Denemarke

Knoet IV of Knoet die Heilige (Deens: Knud IV den Hellige of Sankt Knud; omstreeks 104310 Julie 1086) ), was van 1080 tot 1086 koning van Denemarke. Knoet was ’n ambisieuse koning wat sy oog op die Engelse troon gehad, die Deense monargie versterk en die Rooms-Katolieke Kerk ondersteun het. Hy is in 1086 deur rebelle vermoor en word deur die Katolieke Kerk as die beskermheilige van Denemarke beskou.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search